Remember you found this company at Infoisinfo
074228101?
Wakker Rakker is 'n kleuterskool geleë in Arconpark Vereeniging, wat hul daarop toespits om jou kind die beste begin te gee. Babas tot Gr RR asook naskool kinders welkom. Ons leuse is juis as volg "'n Goeie begin eindig nooit!" Ons is geleë by 3 Fleur Str Arconpark in Vereeniging. Vir enige navrae skakel gerus vir Sanet op 0742281012
Do you own a business?
We help you grow it
Get more clients, visibility and branding.
Let us help you achieve your targets and improve your business.
Reviews of Wakker Rakker Kleuterskool (0)